Samuel West

Samuel West
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Alexander Joseph West
Geboorte 19 Junie 1966 (1966-06-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samuel West (gebore 19 Junie 1966) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Howards End (1992), Notting Hill (1999), Van Helsing (2004), en Darkest Hour (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy